Pous Stefanus V

Pous Stefanus V (VI)
Pontifikaat begin September 885
Pontifikaat eindig 14 September 891
Voorganger Adrianus III
Opvolger Formosus
Gebore
Rome, Italië
Sterf 14 September 891
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Stefanus

Stefanus V (VI) was die 110de pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Weens die statusverandering van Pous Stefanus (II), was Stefanus V vanaf die begin van die 13de eeu tot 1961 bekend as Stefanus VI en was hy die 111de pous. Sien Die spesiale geval van Pous Stefanus (II) vir volle besonderhede.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search